Rating:
0
The Power Unknown to God - Afrikaans

The Power Unknown to God - Afrikaans

My experiences during the awakening of Kundalini energy

by Lieutenant Colonel T Sreenivasulu (write a review)
Type: Print Book
Genre: Religion & Spirituality, Self-Improvement
Language: Afrikaans
Price: Rs.395.00 + shipping
Preview
Price: Rs.395.00 + shipping

Processed in 3-5 business days. Shipping Time Extra
Description of "The Power Unknown to God - Afrikaans"

Die ontwaking van die kundalini of die kosmiese energie in 'n menslike liggaam is 'n seldsame verskynsel wat die logika en rasionele verduideliking deur die moderne wetenskap uittart. Die skrywer het sy direkte ervarings met hierdie energie in groot detail weer gegee in hierdie boek.
Dit gee 'n fassinerende insig in wat gebeur wanneer hierdie kosmiese energie geaktiveer word in 'n menslike liggaam. So te sê, is die soort literatuur aangebied in sommige van die gedeeltes skaars om op af te kom en gaan werklik die verstand te bowe. Hierdie boek, spreek ook sommige van die diepsinnige vrae in die gesig gestaar deur die mensdom oor sy bestaan.
Hierdie boek is bedoel vir alle afdelings van die mensdom ongeag hul godsdienstige, filosofiese, kulturele, professionele en opvoedkundige agtergrond. Die geheime geopenbaar in hierdie boek, kan van groot hulp wees aan enigiemand opsoek na blywende vrede en gelukkigheid.

About the author(s)

Op die ouderdom van vyftien was hy aangetrokke tot die magtige Himalayan reekse en die bron van die rivier Ganga, vanweë sy passie vir avontuur in rotsklim en bergklim.
Sy lang reis van meer as twee duisend kilometer het gelei tot 'n heel ander reis altesaam, nadat hy sy Himalayan Meester aan boord die dieselfde trein as 'n jong seun teëgekom het!
Onbekend aan die jong lat was sy reis reeds uitgelê lank voordat dit begin het!
Die skrywer dien tans in die Indiese weermag.

Book Details
Number of Pages: 
189
Dimensions: 
5.5 inch x 8.5 inch
Interior Pages: Black & White
Binding: Paperback (Perfect Binding)
Availability: In Stock (Print on Demand)
Other Books in Religion & Spirituality, Self-Improvement
Thanks & Regards
Thanks & Regards
by Ayaz Lakdawala
Yoga Mantra
Yoga Mantra
by Sarveshwar Duddu
Reviews of "The Power Unknown to God - Afrikaans"
No Reviews Yet! Write the first one!

Payment Options

Payment options available are Credit Card, Indian Debit Card, Indian Internet Banking, Electronic Transfer to Bank Account, Check/Demand Draft. The details are available here.